Fourie Safaris bied aan “Bowfishing” in die Noord Kaap.
Die basis waar vandaan geopereer word, is ‘n privaat en veilige oord langs die rustige Vaalrivier. Die jagters word begelei deur Johan en/of Hentie Fourie.
Geriewe: Hantria Lodge is geleë langs die Vaalrivier omtrent 15 km vanaf Douglas, waarvan omtrent 4.5km grondpad is. Die oord bestaan uit 3 volledig toegeruste chalets, wat 7 slaap met an suite badkamers asook met ‘n sitkamer/ kombuis toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Daar is ook kampgeriewe met krag, warm water, ablusie en baie koeltebome en gras.
Visboogjag: Word gedoen vanaf ‘n doelgemaakte vlot wat ingerig is vir boogjagters. Daar word jaggemaak op graskarpe, aangesien hulle ‘n indringer spesie in die rivierstelsel is.
Fourie Safaris is deur Noord Kaap natuurbewaaring gewettig deur die uiteik van ‘n jagpermit no FAUNA411/2015
Vir meer besonderhede en besprekings kontak:
Johan 082 8027 922 of Hentie 0716817227 of e-pos johan-fourie@webmail.co.za of besoek ons webblad www.fouriesafaris.co.za
Read Africa's Bowhunter online
Here you will be able to get all the information you need when you are interested in bowhunting.
Read all the back-issues of Africa's Bowhunter magazine from 2010 to the most current issue
Read articles written by some of the most experienced home grown bowhunters South Africa has to offer.
Find the correct shotplacement here.
... and much more!!